Psalms 36:4 DB

4 Lelike woorde gly oor hulle lippe; hulle het g’n idee hoe om goed te doen aan ander nie. Hulle weet nie wat dit is om slim genoeg te wees om ander mense goed te behandel nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 36

Kyk Psalms 36:4 in konteks