13 Daar is mense wat wil hê ek moet doodgaan. Ander wil hê ’n ramp moet my tref.Hulle maak oneerlike planne teen my. Hulle versprei leuens oor my. Hulle wens dat ek sal val en bly lê.
Lees volledige hoofstuk Psalms 38
Kyk Psalms 38:13 in konteks