20 Dit gaan goed met die mense wat my haat. Daar is so baie van hulle.Hulle haat my sonder rede.
21 As ek goed aan hulle doen, steek hulle my in die rug.Hulle spoeg op my omdat ek graag goeie dinge vir ander mense doen.
22 U moet my nie nou alleen los nie, Here! My God, bly by my! Moenie ver weg bly staan nie!
23 Kom help my tog gou, Here. U is die Een wat my red.