1 Toe die dae tot by die Fees van weke (Shavu’ot)Eks 19:16-18
2 en daar kom skielik uit die hemel ’n klank soos van ’n magtige stormwind en dit het die hele huis, waarin hulle gesit het, gevul.
3 Daar verskyn aan hulle tonge soos van vuur, wat self verdeel en op elkeen van hulle gaan sitNum 11:29; Yeg 39:29; Luk 24:49 en het begin praat in verskillende tale, soos die Gees aan hulle gegee het om te praat.
4 en hulle is almal volgemaak met die Gees van Afsondering
5 Daar het ook in Yerushalayim manne gebly wat God respekvol gevrees het, Jode uit elke nasie wat onder die hemel is.
6 Toe daardie stemme kom, het ’n groot skare mense saamgedrom en was verward, want elkeen het gehoor hoe hulle in sy eie taal praat.