1 Sha’ul het ook saamgestem en deelgeneem aan sy moord en daar was in dié tyd ’n groot vervolging teen die gemeente in Yerushalayim en almal, behalwe die afgevaardigdes, is verstrooi oor die dorpies van Y’hudah en Shomron.
2 Manne wat vertrou, het Stefanos gevat en begrawe en baie oor hom gerou,
3 maar Sha’ul het die gemeente vervolg en in huise ingegaan en manne en vroue uitgesleep en aan die tronk oorgegee.
4 Díe wat verstrooi is, het reisende die boodskap van God verkondig,