35 ’n Sekere man uit die profete-seuns het deur die woord van יהוה vir ’n ander gesê: “Slaan my asseblief!” Die man het egter geweier om hom te slaan.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 20
Kyk 1 Konings 20:35 in konteks