11 want die arme sal nie ophou om in die land te wees nie; daarom gee ek jou bevel en sê: Jy moet jou hand wyd oopmaak vir jou broer, vir die arme en die behoeftige in jou land.
Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15
Kyk Deuteronomium 15:11 in konteks