36 Die helfte, die deel van hulle wat na die oorlog uitgegaan het, was drie honderd sewe en dertig duisend vyf honderd stuks kleinvee
37 en die eerbetoning aan יהוה uit die kleinvee was ses honderd vyf en sewentig.
38 Die beeste was ses en dertig duisend en die eerbetoning daarvan aan יהוה, twee en sewentig.
39 Die donkies was dertig duisend vyf honderd en die eerbetoning daarvan aan יהוה, een en sestig.
40 Die mense was sestien duisend en die eerbetoning daarvan aan יהוה, twee en dertig mense.
41 Moshe het vir El’azar, die priester, die eerbetoning gegee wat as opligoffer tot יהוה bestem was, soos יהוה Moshe beveel het.
42 Vanuit die helfte vir die seuns van Yisra’el, wat Moshe van die soldate af gedeel het,