23 “Praat met Aharon en sy seuns en sê: ‘Op die manier moet julle die seuns van Yisra’el seën. Sê vir hulle:
24 יהוה seën jou en onderhou jou;
25 יהוה laat Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou skyn en gee vir jou onverdiende guns;
26 יהוה lig Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou op en gee vir jou vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid.”
27 So sal hulle My Karakter en Outoriteit (Naam) op die seuns van Yisra’el lê en Ék sal hulle seën.”’”