21 neem u straf van my af wegen moenie dat die skrik vir U my oorval nie.
22 “Roep my, en ek sal antwoord,of anders, laat ék praat en antwoord Ú my:
23 Hoeveel misdade en sondes het ek begaan?Wys my wat my oortredings en my sondes is!
24 Waarom vermy U myen beskou U my as u vyand?
25 Wil U 'n verwaaide blaar skrikmaak,'n droë stoppel agtervolg
26 dat U so 'n bitter lyding vir my beskiken my laat boet vir die sondes van my jeug?
27 U bind 'n blok aan my voete,U hou elke voetstap van my dop,U merk my, waar ek ook al gaan.