12 so ontslaap die mens en staan nie weer op nie;totdat die hemel nie meer daar is nie,sal hy nie wakker skrik nie,nie weer wakker gemaak word nie.
13 As U my maar liewer in die doderyk wou wegsteek,my daar wou hou tot u toorn afgekoel het,as U maar liewer 'n tyd vir my wou vasstelen dan weer aan my wou dink!
14 “As 'n mens sterf, sal hy weer lewe?Dan sou ek al die dae van my swaarkry kon wagtot daar vir my nuwe lewe kom.
15 Dan sou U my roep en ek U antwoorden sou U graag weer die maaksel van u hande wou sien.
16 Dan sou U elke tree tel wat ek gee,maar nie ag gee op my sonde nie.
17 Dan sou U my oortreding in 'n sak verseëlen my sonde toemaak.
18 Maar soos 'n berg in stukke breeken 'n rots uit sy plek losgeruk word,