19 soos water klippe verweer,'n wolkbreuk die grond wegspoel,so vernietig U die hoop van die mens.
20 U oorweldig hom vir altyd en hy verdwyn,hy kom te sterwe, U neem hom weg.
21 Sy seuns word vereer, maar hy weet dit nie,hulle word verkleineer, maar hy is nie daarvan bewus nie.
22 Hy voel net die pyn aan sy eie liggaam,die smart wat aan hom bly vreet.”