18 En dit terwyl dit Hý is wat hulle huise met rykdom vul!Daarom bly ek weg van die raad wat van goddeloses af kom.
19 Dié wat reg doen,sien die ondergang van die goddeloses en is bly,die onskuldiges spot met hulle:
20 Ons vyande is daarmee heen,vuur het hulle besittings verteer.”
21 “Onderwerp jou aan God, dan sal jy in vrede leef,en so sal jy voorspoed hê.
22 Laat Hy jou leeren neem sy woorde ter harte.
23 As jy terugkom na die Almagtige toe, sal jy herstel word.As jy die kwaad ver van jou woonplek af hou,
24 jou goud as nikswerd beskou,die goud uit Ofir as so min werd as 'n klip in die spruit,