3 Kan die magte waaroor Hy beskik, bereken word?Oor wie skyn sy lig nie?
4 Hoe kan 'n mens reg hê voor God?Hoe kan iemand wat uit 'n vrou gebore is, onskuldig wees?
5 As vir God selfs die maan nie helder is nieen die sterre nie blink genoeg nie,
6 hoeveel te minder 'n mens, 'n blote wurm,'n mensekind, wat maar net 'n ruspe is?”