1 “Maar nou lag hulle vir my, mense wat jonger is as ek,mense wie se vaders ek nie werd geag hetom saam met die hondemy kleinvee op te pas nie.
2 Buitendien, wat sou hulle vir my kon beteken?Hulle is tot niks in staat nie:
3 hulle is uitgeteer deur gebrek en honger,hulle kou snags aan droë stokke in die dorre woestyn;
4 hulle pluk aan brakbossies en struike,die wortels van die besembos is vir hulle kos;