3 Vernietiging tref immers die bóósdoener,'n ongeluk dié wat onreg doen.
4 God hou my paaie dopen tel elke tree wat ek gee.
5 “As ek my sou opgehou het met valsheid,agter bedrog sou aangehardloop het,
6 laat God my dan weeg op 'n betroubare skaaldat Hy kan weet dat ek onskuldig is.
7 As ek die spoor byster geraak het,my deur my begeerte laat lei heten my hande besoedel het,
8 laat ander mense eet wat ek gesaai het,of laat my gesaaides uitgeruk word.
9 As ek my deur 'n ander se vrou laat verlei heten gretig geloer het na my buurman se deur,