1 Roep maar! Niemand sal jou antwoord nie.Is daar selfs 'n engel na wie jy jou sou kon wend om hulp?
2 “Verbitterdheid maak 'n dwaas dood,onbeheerstheid vernietig 'n onverstandige.
3 Ek het gesien dat 'n dwaas wortel skiet,maar skielik tref 'n ramp sy huis
4 en daar is geen hulp vir sy kinders nie;hulle word veronreg in die hofen niemand behartig hulle saak nie.
5 “Wat 'n dwaas geoes het, word deur honger mense opgeëet;hulle haal dit uit selfs waar dit tussen die dorings weggepak is.Dié wat niks het nie, gryp gretig na sy besittings.