1 Paulus en Silas het daarna in ’n suidelike rigting deur Amfipolis en Apollonië gereis en in Tessalonika aangekom. Daar was ’n Joodse sinagoge.
Lees volledige hoofstuk Handelinge 17
Kyk Handelinge 17:1 in konteks