Handelinge 20:9 DB

9 ’n Jongman met die naam Eutigus het op een van die vensterbanke by ’n oop venster gesit. Later het hy vaak geword en aan die slaap geraak. Toe val hy by die venster uit. Toe die mense by hom kom, was hy reeds dood.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:9 in konteks