Handelinge 25:24 DB

24 “Koning Agrippa en ander geëerde gaste,” het Festus gesê, “hier is die man oor wie dit alles gaan. ’n Groot aantal Jode het my eers daar in Jerusalem, en later ook hier, gevra om hom dood te maak. Hulle voel baie sterk daaroor dat hy nie verdien om langer te leef nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:24 in konteks