30 ’n Paar matrose het besluit om stilletjies met die reddingsbootjie weg te kom. Hulle het die bootjie in die water laat sak en voorgegee dat hulle nog ankers in die water wou gaan uitsit.
Lees volledige hoofstuk Handelinge 27
Kyk Handelinge 27:30 in konteks