5 Asaf, die leier en Sagaria, tweede in bevel. Verder was daar Jeïel, Semiramot, Jegiël, Mattitja, Eliab, Benaja, Obed-Edom en Jeïel. Hulle het harpe en liere bespeel. Asaf het die simbale geslaan.
Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 16
Kyk 1 Kronieke 16:5 in konteks