2 Kronieke 25:19 DB

19 Jy het inderdaad nou vir Edom verslaan en jy voel trots daarop. Wees tog nou tevrede daarmee en bly by die huis! Waarom wil jy nou moeilikheid maak wat vir jou en die mense van Juda net ongeluk kan bring?”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:19 in konteks