2 Kronieke 27:5 DB

5 Jotam het ’n suksesvolle veldtog teen die Ammoniete gevoer en hulle oorwin. Hy het hulle in daardie jaar met omtrent drie en ’n halwe ton silwer, meer as 1 500 ton koring en amper net soveel gars belas. Die Ammoniete moes dié belasting nog vir twee jaar daarna ook aan hom betaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 27

Kyk 2 Kronieke 27:5 in konteks