7 Sikri, ’n held uit Efraim, het drie baie hoë amptenare van Juda doodgemaak. Hulle was Maäseja, een van die koning se seuns, Asrikam, die paleisbevelvoerder en Elkana, die koning se tweede-in-bevel.
Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28
Kyk 2 Kronieke 28:7 in konteks