14 die aasvoël, al die valkspesies,
15 al die kraaispesies,
16 die volstruis, die naguil, die seemeeu, al die arendspesies,
17 die uil, die visvanger, die ibis,
18 die flamink, die pelikaan, die swaan,
19 die ooievaar, al die reierspesies, die hoep-hoep en die vlermuis.
20 “Enige ding wat vlerke het en in swerms beweeg of wat kruip, mag julle nie eet nie.