Levitikus 5:15 DB

15 “Iemand is miskien nie getrou aan God nie. Deur sy agtelosigheid respekteer hy nie die dinge wat vir die Here belangrik is nie. Hy moet dan iets vir die Here bring om sy oortreding weer goed te maak. Die dier wat hy bring om sy skuld goed te maak moet ’n skaapram uit sy veetrop wees wat geen foute het nie. Die waarde daarvan moet deur die dienaar by die tent bepaal word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:15 in konteks