1 Toe sê Sh’mu’el vir Sha’ul: “יהוה het my gestuur om jou as koning te salf oor sy volk, oor Yisra’el; luister en doen daarom nou die woorde van יהוה.Deut 25:17-19 terwyl hy uit Mitzrayim uit gekom het.
2 So sê יהוה-Tzva’ot: ‘Ek sal `Amalek straf vir wat hy aan Yisra’el gedoen het, hoe hy homself teen hom gestel het op die pad
3 Gaan nou en verslaan `Amalek en vernietig alles heeltemal wat hy het en moet hom nie spaar nie, maar maak dood beide man en vrou, kind en suigeling, bees en kleinvee, kameel en donkie.”
4 Toe het Sha’ul die manne bymekaargeroep en hulle getel in T’la’im: twee honderd duisend voetsoldate en tien duisend man van Y’hudah.
5 Sha’ul het by die stad van `Amalek gekom en ’n hinderlaag in die vallei opgestel.Rig 1:16