23 Toe sê Dawid: “Julle moenie so maak met wat יהוה vir ons gegee het nie, my broers, Hy het ons bewaar en die bende wat ons oorval het, in ons hand gegee.Num 31:27
Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 30
Kyk 1 Sh'mu'el 30:23 in konteks