20 Tog het Hy gesê: “Jy kan My gesig nie sien nie, want geen mens kan My sien en bly lewe nie.”
21 יהוה het gesê: “Let op, hier is ’n plek by My waar jy op die rots moet staan
22 en terwyl My grootsheid en glorie verbygaan, sal Ek jou in die skeur van die rots sit en jou met My hand toedek totdat Ek verbygegaan het.
23 Dan sal Ek My hand wegvat en jy sal My van agter sien, maar My gesig kan nie gesien word nie.”