5 Hy wat in die somer werk, is ’n verstandige seun, maar hy wat slaap in die oestyd, is ’n seun wat skande veroorsaak.
6 Seëninge is op die kop van die regverdige, maar geweld bedek die mond van die bose.
7 Die nagedagtenis van die regverdige is ’n seën, maar die erfgenaam van die bose sterf uit.
8 Hy wat wys van verstand, wil en emosie is, aanvaar opdragte, maar hy op wie se lippe dwaasheid is, sal uitgevang word.
9 Hy wat in opregtheid lewe, lewe veilig, maar hy wat pervers lewe sal bekend wees.Ps 35:19; Spr 16:30 veroorsaak pyn, maar hy wat openlik teregwys, maak vrede.
10 Hy wat misleidend met sy oog knip,Spr 5:16 maar die mond van die bose is bedek met geweld.
11 Die mond van ’n regverdige man is ’n fontein van lewe,