21 Dood en lewe is in die mag van die tong en hulle wat dit liefhet, sal die vrug daarvan eet.
22 Hy wat ’n goeie vrou vind, vind iets goeds en verkry guns van יהוה. Hy wat ’n goeie vrou uitsit uit sy huis, sit die goeie uit sy huis.
23 Die arme praat nederig, maar die ryke praat van groot dinge.
24 Daar is vriende wat maar net vriende is en daar is ’n vriend wat vaster is as ’n broer.