12 As ’n heerser luister na leuens, is al sy dienaars boos.
13 Die arm man en die een wat onderdruk ontmoet en יהוה verlig altwee se oë.
14 ’n Koning wat die mense getrou oordeel, sy troon sal vir ewig bevestig wees.
15 Die lat en die teregwysing gee wysheid, maar ’n seun wat dissipline kort-kom, bring skande oor sy moeder.
16 Wanneer die bose vermenigvuldig, vermeerder die oortreding, maar die regverdiges sal toekyk as hulle val.
17 Tugtig jou seun, dan sal hy jou rus gee, ja, vreugde vir jou lewe.
18 Wanneer die bose vermenigvuldig, is die volk vernietig, maar hy wat die wet onderhou, gelukkig is hy.