1 My seun, as jy vir jou vriend borg gestaan het, met ’n vreemde hand geskud het,Spr 11:15; Spr 17:18; Spr 20:16-17
2 dan is jy verstrik in die woorde van jou mond, gevang deur die woorde van jou lippe,
3 doen nou dit, my seun en bevry jouself, want ter wille van jou vriend, het jy in die hande van jou vyande geval; gaan daarom en wek jou vriend op om sy verpligting na te kom,
4 moenie jou oë slaap of jou ooglede sluimering gee nie.