1 My seun, onderhou my boodskappe en bewaar my opdragte in jou;
2 onderhou my opdragte en my wet soos die pupil van jou oog en lewe.
3 Bind hulle om jou nek, skryf hulle op die tafel van jou verstand, wil en emosie.
4 Sê aan die wysheid: “Jy is my suster” en aan insig: “Jy is my raadgewer”