Esegiël 17:14 DB

14 Hy het dit gedoen om te keer dat Israel weer sterk word en in opstand kom teen die Babiloniese koning. Israel kon nou slegs ’n volk bly as hy die ooreenkoms met die Babiloniese koning hou en nie weer in opstand kom nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:14 in konteks