2 “Mens, sê vir jou mense wat Ek vir jou sê. Mense stel iemand aan wat waghou om te kyk of daar nie ’n vyand is wat die land gaan aanval nie.
Lees volledige hoofstuk Esegiël 33
Kyk Esegiël 33:2 in konteks