Esegiël 43:7 DB

7 Hy het vir my gesê: “Mens, hierdie huis is waar Ek bly. Ek sit hier en regeer oor die aarde. Hier sal Ek altyd teenwoordig wees tussen die Israeliete. Hierdie volk en die mense wat oor hulle regeer, sal nie weer slegte dade pleeg nie. Hulle sal nie meer voor afgode buig nie. En hulle sal ook nie weer hulle konings hier in my huis begrawe ná hulle dood en dan nog vir hulle grafstene in my huis oprig nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 43

Kyk Esegiël 43:7 in konteks