12 asook Resen tussen Nineve en Kalag. Kalag was ’n groot stad.
13 Uit Egipte het die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs en die Naftoagiete ontstaan.
14 Dan was daar ook nog die Patrosane en Kaslugiete asook die Kaftorane, uit wie die Filistyne ontstaan het.
15 Kanaän was die pa van Sidon, sy oudste seun, asook Het,
16 die Jebusiete, Amoriete, Girgasiete,
17 Hewiete, Erekiete, Siniete,
18 Arwadters, Semariërs en die mense van Hamat. Later het die Kanaänitiese stamme in verskillende rigtings uitgebrei