10 Na ’n ruk het daar hongersnood uitgebreek. Toe daar nie meer kos was nie, het Abram Egipte toe getrek. Hy kon nie anders nie, want daar was niks meer om te eet nie.
Lees volledige hoofstuk Genesis 12
Kyk Genesis 12:10 in konteks