32 En Abraham het ’n laaste keer gevra: “Here, moenie kwaad wees nie, maar as daar net tien is, wat dan?” En weer het die Here Abraham gerusgestel dat Hy die stad ter wille van hierdie tien sal spaar.
Lees volledige hoofstuk Genesis 18
Kyk Genesis 18:32 in konteks