31 Hy het ook lekker kos gemaak en dit vir sy pa gevat. Hy het ook vir sy pa gesê: “Pa, sit regop en eet die lekker wildskos wat ek vir Pa gemaak het. Daarna kan Pa my seën.”
Lees volledige hoofstuk Genesis 27
Kyk Genesis 27:31 in konteks