Genesis 28:5 DB

5 Isak het sy seun gegroet en Jakob is daar weg. Hy het reguit koers gekies Paddan-Aram toe. Hy was op pad na sy oom Laban toe. Laban was die seun van Betuel, die Arameër en die broer van Rebekka, Jakob en Esau se ma.

Lees volledige hoofstuk Genesis 28

Kyk Genesis 28:5 in konteks