Genesis 28:9 DB

9 Hy het besluit om na sy oom Ismael toe te gaan. Ismael was ’n ander seun van Abraham by ’n Egiptiese vrou, Hagar. Esau het reeds vroue gehad, maar het toe ook nog met Ismael se dogter Magalat getrou. Sy was die suster van Nebajot.

Lees volledige hoofstuk Genesis 28

Kyk Genesis 28:9 in konteks