Genesis 30:1 DB

1 Ragel het begin besef dat sy nie vir Jakob kinders kan gee nie. Sy het toe baie jaloers op haar suster geword. Woedend het sy vir Jakob gesê: “Gee my ’n kind of ek gaan dood.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:1 in konteks