Genesis 33:11 DB

11 Neem dan nou my geskenk. God was goed vir my en ek het meer as genoeg. So, neem dit, asseblief.” Esau het die geskenk toe aanvaar.

Lees volledige hoofstuk Genesis 33

Kyk Genesis 33:11 in konteks