17 Jakob het tot so ver as Sukkot gekom. Daar het hy ’n huis en stalle vir sy vee gebou. Dis hoekom hulle die plek Sukkot genoem het, wat “Takskerm” beteken.
Lees volledige hoofstuk Genesis 33
Kyk Genesis 33:17 in konteks