34 Na Jobab se dood het Gusam regeer. Hy was uit die wêreld van die Temaniete afkomstig.
35 Na Gusam se dood het Hadad, seun van Bedad, koning geword. Hy was die een wat die Midianiete in die Moabsvelde verslaan het. En Hadad se hoofstad was Awit.
36 Na Hadad se dood het Samla regeer. Hy was uit Masreka afkomstig.
37 Na Samla se dood het Saul regeer. En Saul het uit die omgewing van die Regobot-aan-die-Rivier gekom.
38 Na Saul se dood het Baäl-Ganan, seun van Akbor, regeer.
39 Na Baäl-Ganan se dood het Hadar in die stad Paü regeer. Sy vrou was Mehetabel, dogter van Matred, dogter van Me-Sahab.
40 Hier volg die name van die stamhoofde van Esau volgens hulle families en hulle woonplekke. Hulle was Timna, Alwa, Jetet,