48 Josef het egter presies geweet wat om met die ryk oeste te doen. Met groot kundigheid het hy die kos in stede gestoor. In elke stad is die oeste van die omgewing opgeberg.
Lees volledige hoofstuk Genesis 41
Kyk Genesis 41:48 in konteks