8 Hier is die name van al Israel se kinders wat destyds saam met hom Egipte toe is. Daar was Jakob en sy oudste seun, Ruben,
9 asook Ruben se seuns Ganok, Pallu, Gesron en Karmi.
10 Simeon en sy seuns Jemuel, Jamin, Ohad, Jakin, Sogar en Saul, seun van ’n Kanaänitiese vrou.
11 Levi en sy seuns Gerson, Kehat en Merari.
12 Juda en sy seuns Sela, Peres en Serag. Juda se ander seuns, Er en Onan, het lank vantevore al in Kanaän gesterf. Peres se seuns was Gesron en Gamul.
13 Issaskar en sy seuns Tola, Puwwa, Jasub en Simron.
14 Sebulon en sy seuns Sered, Elon en Jagleël.